skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 23 Julie 2026

Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Junie tot vyf persent gestyg en die Padongelukfonds skuld sowat 21-komma-sewe miljard rand in onbetaalde eise.

Ons gaan voort met ons bespreking met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se sukkelende munisipale stelsel en professor Waldo Krugell gee 'n oorsig van die impak van swak munisipale bestuur op die ekonomie.

In internasionale sake-nuus het die Amerikaanse president Donald Trump 'n 50 persent-tarief op 'n wye reeks Kanadese invoere ingestel en plaaslik waarsku Corronation teen die najaag van stygende kunsmatige…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.