
DIE RARE JACOBS deur Melt Sieberhagen
[Naaswenner van RSG en NATi se eerste Kwartkomedie-skryfkompetisie vir komiese radiodramas] Herman is ’n onvergenoegde, middeljarige sakeman wat ná meer as drie dekades nie die bevordering kry wat hy meen hom toekom nie. Iemand van die straat af, ’n meneer Jacobs, word as sy bestuurder aangestel. Wat Herman nog erger laat voel, is dat hy bloot ’n e-pos gestuur het om die man geluk te wens met sy aanstelling. Intussen is die veel jonger Donovan en Bianca Jacobs op pad terug huis toe ná ’n misverstand met ’n gatsby-aand by vriende, waar Donovan dog dis ’n viering van die Gatsby-karakter met…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.