skinny.

Latest / Media24

‘Wees bereid om weerloos te wees’ – Marciel Hopkins

Marciel Hopkins het op ’n wynplaas in die Breëriviervallei grootgeword en het ’n diep verbintenis met die landbou en plaaslewe.

In dié episode gesels sy oor die onvoorspelbaarheid van boerdery, weerloosheid en betekenisvolle verhoudings.Hoor wat sy sê oor:• die ingewikkelde dinamika van familieboerdery;• die belangrikheid van ondersteuningsnetwerke;• jong boere se ongelooflike veerkragtigheid; en• die skep van platforms vir eerlike kommunikasie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.