Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 4 Junie 2026
Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaanse sakevertroue het skerp verswak in die tweede kwartaal, terwyl die land die hoogste koers van vermoedelike digitale bedrog in Afrika aangeteken het. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of huidige beleidsreaksies die regte probleme aanspreek. Professor Waldo Krugell bied 'n oorsig van belangrike finansiële aanwysers aan die begin van 'n nuwe maand. In globale sakenuus het Tesla se verkope van elektriese voertuie in China skerp gestyg in Mei, terwyl regerings wêreldwyd stappe doen om verbruikers te beskerm teen stygende…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.