Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

6. Daniël Se Gesigte | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan ons hierdie profesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring? Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms? Hoe gaan hierdie wederkoms plaasvind? Hoe naby is ons al aan die wederkoms?…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.