Latest / Life with Impact PODCAST

Ma-wees, maklik en moeilik, maar die moeite werd
Nadia en Janine van Niekerk van Radio Kansel gesels oor ma-wees, die moeilike dinge, die lekker dinge en waarom dit als die moeite werd is. Hulle deel uit hulle eie resi van seer, onsekerheid en oorwinning. Kry jou koffie, en kom kuier saam. NadiaO's Tiktok · Janine van Niekerk's Tiktok
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.