skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Herstel jou eerste liefde vir Jesus - Ps Henri Wilson

Herstel jou eerste liefde vir Jesus - Ps Henri Wilson

OPENBARING 2:4 AFR53

[4] Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.

Openbaring 2:4 DB

[4] Maar daar is een ding wat My baie ongelukkig maak en wat Ek nie kan oorsien nie. Julle is nie meer so lojaal en liefdevol teenoor My soos julle eers was nie.

II TIMÓTHEÜS 3:1-5 AFR53

[1] MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. [2] Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, [3] sonder natuurlike liefde…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.