skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Die Vader se hart - Ps Henri Wilson

Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!

ROMEINE 8:15 AFR53

https://bible.com/bible/5/rom.8.15.AFR53

Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees. So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons. Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.

PSALMS 103:11‭-‬13 AFR53

https://bible.com/bible/5/psa.103.11-13.AFR53

Kyk na die voëls van die…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.