Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E33 - Jakkie Louw
In hierdie propvol episode van Twak Praat skuif die een en enigste Jakkie Louw by Ricus en Hammie in vir ’n onvergeetlike kuier vol nostalgie, lag, dieper lewenslesse en natuurlik ’n stewige dosis egte twak praat!
Die manne skop dadelik af met die opspraakwekkende Kaapstad-flyover by die DHL-stadion tydens die groot Springbok-kragmeting teen die All Blacks. Hulle gesels oor daardie lae vlug, die
Greatest Rivalry, en selfs ’n kuier saam met Percy Montgomery.Ons duik ook in die massiewe JAGBOEK App-kompetisie in! Jy en drie vriende kan die Ultimate Hunting Weekend (22–25 Okt 2026) ter waarde…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.