skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

13. Die Simboliek Van Capitol Hill En Die "Statue Of Liberty" | Mark Woodman

Mense vra dikwels of Amerika in Bybelprofesieë gevind kan word. Die antwoord is 'n klinkende ja! Hierdie lesing verduidelik nie net hoe Amerika volgens Bybel profesie die Antichris-Dier van Openbaring is nie, maar gebruik ook satellietbeelde om te verduidelik hoe profesieë reg voor ons oë vervul word.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.