skinny.

Latest / Media24

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep

In episode 4 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n onderneming wat nie net outentieke plaasprodukte vervaardig nie, maar ook ander entrepreneurs bemagtig. Willem en Hannetjie Smit se besluit om weer boerseep volgens ՚n ou familie-resep op die plaas te maak, was die begin van iets veel groter. Vandag glo hulle Affieplaas Boerseep was deel van God se plan – nie net om ՚n onderneming te bou nie, maar ook om ander mense die geleentheid te gee om ՚n inkomste te verdien.

Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.