
ROTS VAN VERSKRIKKING, saamgestel uit die werk van Eugène Marais
Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saamgestel uit die skryfkuns van die digter en joernalis Eugène Marais het so diep in kunstefeesgangers se harte gekruip dat dit later herleef het met ’n heel nuwe rolverdeling. Luister nou na hierdie sonderlinge produksie met Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers en André Odendaal. Hierdie radioverwerking bevat ook die musiek, toonsettings en verwerkings van Marimba! (Abraham en Lizanne Helberg). Twee kortverhale van Marais kry verbeeldingryk gestalte in…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.