skinny.

Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E32 - John-Henry Opperman

In hierdie episode van Twak Praat skuif die legendariese sanger, liedjieskrywer en videovervaardiger John-Henry Opperman van Klopjag by die manne in die ateljee in vir 'n massiewe, nostalgiese kuier sonder nonsens.Al voel die weer buite nou warmer, neem hierdie episode ons terug na die yskoue vriesweer waarin dit geskiet is.

Vroegste musiekherinneringe kom ook aan die beurt: van hoe sy boetie Robbie Wessels altyd Laurika Rauch deur die huis laat weerklink het, tot daardie onvergeetlike Standerd 9-vakansie op Malgas waar Klopjag vir die heel eerste keer ontdek is — die perfekte intro om vir…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.