skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Heilige Koeie - Deel 1 - Ps Henri Wilson

Heilige Koeie - Deel 1 - Ps Henri Wilson

MARKUS 7:13 AFR53

[13] So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

Markus 7:9 DB

[9] "Julle is goed daarmee om God se wil eenkant toe te skuif en julle eie tradisies in die plek daarvan te sit.

Markus 7:13 DB

[13] Wat God wil hê, word dus eenkant toe geskuif. Julle steur julle nie daaraan nie, maar dwing julle eie menslike tradisies op almal af en forseer hulle weer om dit vir hulle kinders te leer. En Ek kan nog baie ander sulke voorbeelde vir julle…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.