skinny.

Latest / Radioteater

OU WYNTOON EN DIE WEERLOSE KREATUUR deur Anton Tjechof

Anton Tjechof, Russiese dokter en dramaturg en kenner van die mens en sy pyne, gee vir ons met Ou Wyntoon en die Weerlose Kreatuur 'n kykie in die geesteslandskap van 'n jiglyer. Kistoenof, die bankbestuurder, het hom die vorige aand vergryp aan te veel rooiwyn, en dra nou die gevolge van sy vergryping. Sy lyding word haas ondraaglik wanneer 'n 'weerlose' kliënt met onredelike eise haar opwagting by die bank maak. Die 'weerlose kreatuur' word deur Esther von Waltsleben gespeel. Pochatkin, die jong bankassistent met 'n versigtige houding, word vertolk deur Jan-Hendrik Opperman. En Johann Nel…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.