skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 20 November 2025

Op die program vandag...

# Suid-Afrika se kredietgraderings het verlede week 'n beduidende positiewe ontwikkeling gesien

# Inflasie styg met nul-komma-een persent maand-tot-maand

# Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor goeie nuus in terme van die land se ekonomie die afgelope week.

# In internasionale sakenuus… Regter beslis Meta het nie die wet oortree toe dit Instagram en WhatsApp gekoop het nie

# In beleggingsnuus... Pick n Pay se stigtersfamilie het ongeveer 64-miljoen aandele verkoop

En, ons gesels met die Hoof van Kommoditeite by die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) oor die JSE se…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.