Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

6. Kan Iets Wat Nie Voorheen Bestaan Het Nie Enigiets Maak? | Nicolene Filmalter
In die tweede episode van die Skeppingsweek gaan ons eers vlugtig oor die oerknal-idee gesels voordat ons meer gaan leer rondom die gebeure van Dag 5, toe God die water-lewende asook die vlieënde wesens geskape het. Ons gaan ook kortliks kyk na dit wat evolusioniste glo.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.