skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 29 Oktober 2026

In vandag se Bizskoops: Die Nasionale Tesourie het 'n langtermynplan om Suid-Afrika se brandstofheffings permanent te verwyder, terwyl Fitch Ratings verwag dat staatsskuld effens sal styg. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek lesse wat Suid-Afrika by Frankryk kan leer oor fiskale konsolidasie. In internasionale sake-nuus sal beleggers hierdie week resultate van Amazon, Microsoft en Google ondersoek vir tekens dat massiewe besteding aan kunsmatige intelligensie opbrengste lewer. Pieter Wasserfall van JustMoney gaan voort met sy bespreking oor stygende brandstofpryse, en ons sluit die…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.