skinny.

Latest / Life with Impact PODCAST

My lewe met MS

Sy is 'n ma, en vrou vir haar man, sy is vol geloof en vertroue in die Here, dit alles terwyl sy 'n geveg vir gesondheid veg. Haar pad tot hier was nie maklik nie, maar sy bly hoop. Lindi Badenhorst vertel hoe sy steeds ma en vrou wees volhou asook haar onwankelbare geloof beoefen. Hierdie is haar storie met haar stryd met MS, die seer, die "loss" en die hoop.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.