Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E37 - Jimmy Stonehouse
In hierdie episode van Twak Praat sit die manne saam met 'n ware legende van Suid-Afrikaanse rugby: die ikoniese Pumas-hoofafrigter, Jimmy Stonehouse! Vars na die intense eindstryd sit Coach Jimmy saam met Ricus Nel en Hammie vir 'n gesprek wat wissel tussen diep lewenswysheid, rugby-staaltjies en skreeusnaakse oomblikke.Hammie gesels oor sy dae by die Harlequins waar hy onder Coach Jimmy gespeel het, en watter enorme rol hy as mentor en inspirasie gespeel het. Maar Jimmy wys ook sy ander kante: van sy jare as mededingende bodybuilder tot sy liefde vir sing! Hulle praat oor sy gewilde…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.