skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Voordele van dankbaarheid - Ps Henri Wilson

En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar. Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

KOLOSSENSE 3:15‭-‬17 AFR53

1. Vrede

2. n Vergenoegdheid/tevredenheid

3. Emosionele, geestelike en liggaamlike gesondheid

4. Goeie verhoudinge

5. God word verheerlik

6. God…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.