skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Opstandingshoop! - Ps Henri J Wilson

Jesus doesn’t just give you what you need; Jesus is what you need.

Jesus gee jou nie net wat jy nodig het nie, Jesus is wat jy nodig het

Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?

JOHANNES 11:25‭-‬26 AFR53

LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.