Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 19 Februarie 2026
In hierdie week se Bizskoops, ontleed die uitvoerende direkteur van die Sentrum vir Risiko-ontleding Chris Hattingh verlede week se staatsrede.
Januarie se Verbruikersprysindeks het tot 3.5% per jaar gedaal (van 3.6%), met behuising, voedsel en finansiële dienste as sleuteldrywers. Die ekonoom professor Waldo Krugell ontleed die rentekoste van openbare skuld.
Oor beleggings: Thomas Pinter, die hoof kommersiële beampte by Damisa, bespreek uitdagings met oorgrensbetalings soos spoed, koste en deursigtigheid.
Laastens bespreek Jolene van Rensburg, die strategiese vennootskappe- en…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.