skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 4 Desember 2025

Is jy gereed vir die nuutste sakenuus, plaaslik en internasionaal, op hierdie week se Bizskoops?

Op hierdie week se Bizskoops het ons belangrike ekonomiese tendense ondersoek wat Afrika en Suid-Afrika se unieke posisie vorm.

Ons het afgeskop met insigte van Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding, wat sy sienings gedeel het oor waarom Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds gedemp is in vergelyking met sy Afrika-eweknieë. Dít ten spyte van sy sterk potensiaal. Die ekonoom Waldo Krugell het daarna die inflasie- en rentekoersvooruitsigte wat die ekonomie beïnvloed, ontleed.

2025 was…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.