
Bekeer jou mond - Ps Henri Wilson
Bekeer jou mond - Ps Henri Wilson
Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir sy siel 'n gruwel: trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
SPREUKE 6:16-19 AFR53
n Leuenagtige tong
Een wat as valse getuie leuens uitstrooi /halwe waarhede
Tussen broers tweedrag saai / rumors versprei / rusie veroorsaak
Here, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.
PSALMS 141:3 AFR53
Laat die woorde van my mond en die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.