skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 5 Februarie 2026

In hierdie week se Bizskoops sluit ekonoom professor Waldo Krugell by ons aan om te verduidelik wat verlede week se besluit deur die Monetêre Beleidskomitee om die repokoers onveranderd te hou, werklik vir huishoudings, besighede en die breër groeivooruitsigte beteken.

Terselfdertyd kyk ons ​​na toenemende spanning tussen boere-organisasies en die Minister van Landbou oor bek-en-klouseerbestuur, met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise wat sy sienings deel oor die risiko's vir uitvoere, werkgeleenthede en vertroue in die sektor.

Op die beleggingsfront ondersoek ons ​​die vinnig…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.