skinny.

Latest / Kalaharistories

Wag in die donkerste deel van die middernag

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wag in die donkerste deel van die middernag” uit Hab 2:3B Radiokansel

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.