
Hemelse Feestelikheid
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelse feestelikheid” uit Lukas 15:10 Radiokansel
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.