skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 9 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons ontleed verder die impak van die Midde-Oosterse oorlog op Suid-Afrika se ekonomie.

Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom die onlangs gerapporteerde JSE se verliese en die styging in effekte-opbrengste binne die konteks van die Midde-Oosterse konflik gelees moet word.

Professor Waldo Krugell praat oor sy navorsing oor prysskokke.

Intussen het die vermaaklikheidsreus Universal Music Group 'n groot oorname-aanbod ontvang en Vodacom het 28-miljoen dollar belê om sy M-Pesa-platform in Tanzanië op te gradeer.

Sally Palmer van Maverix…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.