skinny.

Latest / Radioteater

SHIRLEY SE SKULD deur Anene Loots

In weerwil van die feit dat die bejaarde Rina in ‘n aftreeoord woon, wil sy steeds avonture aanpak en haar lewe geniet. Wanneer dit lyk of daar ‘n kans is dat sy, soos Shirley in die rolprent Shirley Valentine, op ‘n Griekse eiland kan gaan vakansie hou, is haar opgewondenheid groter as haar gesonde verstand. Onverwagse wendinge bring drama en konsternasie, met komiese gevolge. Die spelers is Susanne Beyers, Elsabe Daneel, Nic de Jager, Zenobia Kloppers, Dean Balie en Roeline Daneel. Die regie is deur Joanie Combrink behartig. Anene Loots het in 2023 die merieteprys met hierdie drama gewen in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.