
EERBARE INTENSIES deur Benjamin Kock
Katrien is ’n 27-jarige aktuaris wat baie bekommerd is oor haar ouers, Basie en Ella, twee sout-van-die-aarde plaasmense wat na Italië gereis het, maar toe skielik verdwyn het. Uiteindelik spoor Katrien hulle per telefoon op waar hulle baie opgewonde vir haar vertel hoe heerlik hulle kuier by Lorenzo se ouers, Luigi en Sofia, in Palermo, Sisilië. Lorenzo is ’n jong man wat Katrien op die internet ontmoet het, wat baie graag by haar in Suid-Afrika wou kom kuier. Basie en Ella het toe heimlik besluit om dié jong man én sy ouers te gaan ontmoet om seker te maak hulle is goeie mense. Hulle is só…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.