skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 2 Oktober 2025

Op die program vandag...

# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skiet tekort aan sy doelwit om vanjaar ekstra inkomste in te samel

# Suid-Afrika se negatiewe verbruikersvertroue is 'n bron van kommer

# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die onlangse verbruikersvertrouesyfers

# Die Amerikaanse federale regering het gesluit

# Ons praat oor Afrika se minerale rykdom

En, ons gesels met hoofredakteur van MyFairLady, Suzy Brokensha. Sy vertel meer oor die 2025 Santam Women of the Future-toekennings en finaliste

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.