Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 19 Maart 2026
Op hierdie week se Bizskoops:
Rentekoersverlagings lyk dag vir dag minder waarskynlik, en die jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie tot drie persent gedaal.
Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die domino-impak van die huidige Midde-Oosterse konflik, verder as net die energiekrisisse.
Professor Waldo Krugell gesels oor die dreigende brandstofprysverhogings, inflasie en 'n les wat ons kan leer uit Japan van 1973.
Tesla en Suid-Korea se LG Energy sluit 'n strategiese ooreenkoms, en plaaslik het stygende studentegetalle die maatskappy Stadio Holdings 'n hupstoot…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.