skinny.

Latest / HelderbergFm 93.6

Riaan Benade Op #DailyDateWithChristie

Ná die reuse-sukses van hul treffer “Haai Haai” in 2022, is Ricus Nel en Riaan Benadé terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat beslis weer die land aan die sing gaan hê. Dié nuwe liedjie, getiteld “308”, is propvol karakter, humor en ’n unieke Afrikaanse musiekmengsel wat net hierdie twee kunstenaars so goed kan regkry. Van die inspirasie agter die lied, tot die skreeusnaakse lirieke en jag-stories — kry die volle storie agter dié tong-in-die-kies treffer! 🦌🎸 #HelderbergFM #DagAfspraakMetChristie #RiaanBenade #RicusNel #308 #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek #AgterDieLied #PlaasTreffer #RadioPret…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.