skinny.

Latest / Radioteater

DIE DAMHUIS deur Reinet en Dirk Nagtegaal

Wat deesdae die Damhuis-restaurant op Melkbosstrand aan die Weskus is, was nagenoeg 240 jaar gelede deel van die plaasopstal van ene kaptein Christiaan Brand. Toe die kaptein, sy vrou Gesina, en twee slawe, Kassien April en ’n jong vrou genaamd Mali, n die laat 1700’s daar aangekom het, was daar niks. Net melkbosse. Hulle het jare lank aan ’n woonhuis en ’n visskuur gebou waarin die Brands soutvis gedroog het – net soos wat daar vandag nog aan die Weskus bokkoms gemaak word. Die verhaal strek oor etlike dekades – van Christiaan en Gesina se troudag, tot ver verby hulle afsterwe. Dit speel af…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.