skinny.

Latest / Radioteater

EINDFLUITJIE deur Albert Short

Waar was jy tydens die 1995 Rugby Wêreldbeker-eindstryd? Onthou jy nog Stransky se skepskop? Regisseur Johan Rademan was saam met Heinrich Marnitz 30 jaar gelede in die kommentaarspan, en al die aksie en drama word verweef in Albert Short se radioteater, EINDFLUITJIE. ‘n Seun wie se droom om eendag die groen-en-goud te dra, het nie kaartjies vir die eindstryd nie, maar beland langs die Ellispark-rugbystadion waar hy wonderwerke beleef en ‘n liefde ontdek in ondernemende geselskap. Die drie skoliere word vertolk deur Stefan Vermaak, Jane de Wet en Eloff Snyman. Wilhelm van der Walt, Roeline…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.