skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 17 September 2026

Die Suid-Afrikaanse regering en die Nuwe Ontwikkelingsbank het 'n leningsooreenkoms onderteken om infrastruktuur wat metropolitaanse munisipale dienste ondersteun, op te gradeer, terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sterker verhoudings met belastingbetalers en belastingpraktisyns wil bou.

Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek die verdere finansiële druk waarmee Suid-Afrikaanse huishoudings te kampe het.

Wat internasionale sake-nuus betref, het 'n Nigeriese miljardêr Afrika se grootste aandeleverkoop ooit van stapel gestuur, en beleggers raak bekommerd oor waarskuwings rakende…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.