Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 16 April 2026
Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se padvrag- en landbousektore is onder toenemende druk as gevolg van stygende dieselpryse, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy skuldinvorderingspogings verskerp.
Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed onlangse meningspeilings wat aandui dat werk steeds die grootste bekommernis van Suid-Afrikaanse kiesers is.
Professor Waldo Krugell verduidelik of werk van die huis af 'n oplossing is om brandstofkoste te bespaar.
Meer as 1400 akteurs, regisseurs en filmmakers het 'n ope brief onderteken wat die voorgestelde samesmelting…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.