
Wat van my gebede - Deel 3 - Ps Henri J Wilson
Hoekom word sekere gebede nie beantwoord nie?
1. Sonde
KYK, die hand van die Here is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie; maar julle ongeregtighede het 'n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
JESAJA 59:1-2 AFR53
2. Onvergifnis
En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe. Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.